Sunday, April 12, 2009

CHRISTUS HET OPGESTAAN

Daar staan Hy op uit die graf,
Triomfeer oor al die vyandsmag;
Hy verrys oorwinnaar oor die dood en hel,
En Hy leef as Koning van die groot heelal.
Hy leef, Ja Hy leef!
Halleluja! Christus leef!

2 comments:

Muriel said...

Halleluja!!

Oom Petrus said...

Hallo Muriel,
Baie dankie vir jou inloer!
Dit is absoluut wonderlik dat Hy leef.